Leslie Bradley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Leslie Bradley | |
Geboorte | 1 September 1907 |
---|---|
Sterfte | 20 Julie 1974 (op 66) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leslie Bradley (1 September 1907 – 20 Julie 1974) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Time Flies (1944), Anna Karenina (1948), The Crimson Pirate (1952), en Attack of the Crab Monsters (1957).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1935: Play Up the Band
- 1936: On Top of the World
- 1937: Holiday's End
- 1937: The Stoker
- 1938: On Velvet
- 1943: I'll Walk Beside You
- 1944: Time Flies
- 1944: Welcome, Mr. Washington
- 1948: Anna Karenina
- 1951: A Case for PC 49
- 1952: The Crimson Pirate
- 1953: The Dragon of Pendragon Castle
- 1957: Attack of the Crab Monsters
- 1958: Teenage Cave Man
- 1959: Alaska Passage
- 1965: Git!
- 1967: Sail to Glory
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1953: Your Play Time
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1947: Shipwreck
- 1960: Tarzan and the Trappers