Letsitelerivier
Voorkoms
Letsitelerivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Oorsprong | Letsitele |
Monding | Groot-Letabarivier |
Monding-hoogte | 514 m |
Koördinate: 23°53′51″S 30°20′36″O / 23.89750°S 30.34333°O |
Die Letsitelerivier is 'n takrivier van die Groot-Letabarivier in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Oorsprong
[wysig | wysig bron]Die Letsitelerivier ontspring oos van Magoebaskloof en suid van die groot dorp Tzaneen.
Monding
[wysig | wysig bron]Die Letsitelerivier mond uit in die Groot-Letabarivier net wes van die vrugteboerderydorpie Letsitele.
Sytakke
[wysig | wysig bron]- Bob se rivier
- Letsitole