Silwerboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Leucadendron argenteum)
Jump to navigation Jump to search

Silwerboom
Leucadendron argenteum - Silvertree Forest - Cape Town 1.JPG
'n Jong silwerboom in Kaapstad.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. argenteum
Binomiale naam
Leucadendron argenteum
Silvertree Distribution Map - Leucadendron argenteum - Cape Town.png
Kaart van die oorblewende Silwerbome in Kaapstad.

Die silwerboom (Leucadendron argenteum) is 'n boom wat vinnig groei en gewild is as 'n sierboom. Die boom het syagtige, silwergrys blare terwyl die manlike blomme appelkooskleurig en die vroulike blomme silweragtige keëls is. Die boom verkies vol son en matige water om te groei. Die blomtyd is in Augustus tot September. Die silwerboom is een van die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika se amptelike simbole.[1] Die plant se nasionale nommer is 77[2].

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Amptelike simbole van die provinsie Wes-Kaap

Blom: Boom: Voël: Dier:
Red Disa uniflora.jpg Leucadendron argenteum - new growth detail.JPG Promerops cafer 4.jpg Bontebok.jpg
die bakkiesblom die silwerboom die Kaapse suikervoël die bontebok
Disa unflora Leucadendron argenteum Promerops cafer Damaliscus pygarus