Lia Marie Johnson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lia Marie Johnson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 23 November 1996 (1996-11-23) (23 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lia Marie Johnson (gebore 23 November 1996) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Thinning (2016), Emma's Chance (2016), en American Wrestler: The Wizard (2016), en in die televisiereeks AwesomenessTV (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2012: Finding Cody
  • 2014: Expelled
  • 2016: The Thinning
  • 2016: Emma's Chance
  • 2016: American Wrestler: The Wizard
  • 2016: Ruta Madre
  • 2018: Bayou Caviar
  • 2018: Ted Bundy Had a Son
  • Unhallowed

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2010: OMGtv!! LIVE
  • 2012: Spirits
  • 2012: Make Me Over
  • 2012: Chasing LA
  • 2013: AwesomenessTV
  • 2013: Side Effects
  • 2016: T@gged

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: Terry the Tomboy

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2008: The Palin Family
  • 2009: Cam Gigandet vs. Twilight Fans
  • 2011: Roxy King and Lia Marie Johnson in San Diego Dogs
  • 2012: Lia Marie Johnson in One and Only
  • 2016: Post Malone: Go Flex

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]