Libradene

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Libradene
Ligging van Libradene op 'n kaart (Johannesburg)
Libradene
Libradene
Koördinate: 26°14′45″S 28°14′45″O / 26.24583°S 28.24583°O / -26.24583; 28.24583Koördinate: 26°14′45″S 28°14′45″O / 26.24583°S 28.24583°O / -26.24583; 28.24583
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Ekurhuleni
Oppervlak
 - Voorstad 0,97 km²  (0,4 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 1 287
 - Digtheid 1 323/km² (3 426,6/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

Libradene is 'n voorstad in Boksburg, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Libradene 'n bevolking van 1 287 gehad, van wie 85,9% wit mense was.[1] Die hele voorstad het toegangsbeheer waar besoekers voorgekeer word en inwoners toegangskaarte moet gebruik.

Die kerkgebou van die Gereformeerde kerk Boksburg-Suid, h.v. Scribantestraat en Greenfieldsweg, Libradene.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]