Liebenbergsvleirivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Liebenbergsvlei)
Jump to navigation Jump to search
Liebenbergsvlei
Hoofrivier Vaalrivier
Oorsprong Drakensberge
Monding Wilgerivier
Stroomgebied Suid-Afrika
Monding-hoogte 1504 m
Ligging van Liebenbergsvlei op 'n kaart (Suid-Afrika)
Liebenbergsvlei
Liebenbergsvlei
Koördinate: 27°19′26″S 28°31′3″O / 27.32389°S 28.51750°O / -27.32389; 28.51750Koördinate: 27°19′26″S 28°31′3″O / 27.32389°S 28.51750°O / -27.32389; 28.51750

Die Liebenbergsvlei is 'n sytak van die Wilgerivier wat in die Vrystaat in Suid-Afrika vloei.

Tugela-Vaal-waterprojek[wysig | wysig bron]

Die Liebenbergsvlei is deel van die Tugela-Vaal-waterprojek. Water word uit die Sterkfonteindam losgelaat in die Nuwejaarspruit om via die Wilgerivier na die Vaaldam te vloei.

Bron[wysig | wysig bron]