Liefling (die movie)
Voorkoms
Liefling (die movie) | |
---|---|
Regisseur | Brian Webber |
Produksieleier | Paul Krüger |
Draaiboek | Anel Stop, Brian Webber, Christ van der Walt, Erik Holm, Linda Korsten, Paul Krüger, Schalk van der Merwe |
Met | Bobby van Jaarsveld Lika Berning Marlee van der Merwe Sonja Herholdt Elize Cawood Rouel Beukes Kurt Darren Willem Botha |
Musiek deur | Johan Heystek |
Kinematografie | Paul krüger |
Redigeerder | Anel Stolp |
Verspreider | Indigenous Film Distribution |
Uitgereik | 2010-11-19 |
Speeltyd | 117 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Amptelike webtuiste |
Liefling (die movie) is 'n Afrikaanse rolprent wat op 19 November 2010 in teaters landwyd in Suid-Afrika begin draai het. Die rolprent is van Engelse onderskrifte voorsien om dit vir 'n wyer gehoor toeganklik te maak.
Liefling is deur Paul Krüger van Hartiwood films en Linda Korsten, Gé Korsten se dogter, vervaardig en sy het dit aan hom opgedra. Bryan Webber is die regisseur.[1] Die rolprent se webtuiste beskryf dit as die eerste grootskerm Afrikaanse musiekblyspel ("musical") in meer as 30 jaar.
Genre
[wysig | wysig bron]Die rolprent is 'n musiekblyspel.
Hoofrolspelers
[wysig | wysig bron]- Bobby van Jaarsveld
- Lika Berning (van den Berg)
- Marlee van der Merwe
- Elize Cawood
- Rouel Beukes
- Sonja Herholdt
- Kurt Darren
- Willem Botha
- Anna Davel
en andere.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Liefling – die musiekblyspel, Sarie se webwerf, besoek op 27 Februarie 2010