Lili Gentle

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lili Gentle
Gebore
Lillie Charlene Gentle

4 Maart 1940 (1940-03-04) (80 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise
Kinders2

Lili Gentle (gebore 4 Maart 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Young and Dangerous (1957), Will Success Spoil Rock Hunter? (1957), en Sing Boy Sing (1958), en in die televisiereeks Matinee Theatre (1955).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1957: Young and Dangerous
  • 1957: Will Success Spoil Rock Hunter?
  • 1958: Sing Boy Sing

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1955: Matinee Theatre

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]