Lillian Adams

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lillian Adams
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lillian Adams (13 Mei 1922 – 25 Mei 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Jerk (1979), Little Nicky (2000), The Sweetest Thing (2002), en Bruce Almighty (2003).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1969: Pate Katelin en Buenos Aires
  • 1979: The Jerk
  • 2000: Little Nicky
  • 2000: Attention Shoppers
  • 2002: The Sweetest Thing
  • 2002: Today I Vote for My Joey
  • 2003: Bruce Almighty

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1982: Tucker's Witch
  • 1983: Just Our Luck
  • 1997: Temporarily Yours

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1983: Likely Stories, Vol. 4
  • 1988: Bring Me the Head of Dobie Gillis
  • 2005: Fur on the Asphalt: The Greg the Bunny Reunion Show

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]