Gaan na inhoud

Lily Cole

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lily Cole
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lily Luahana Cole
Geboorte 27 Desember 1987 (1987-12-27) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lily Cole (gebore 27 Desember 1987) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Imaginarium of Doctor Parnassus (2009), The Moth Diaries (2011), Snow White and the Huntsman (2012), en Star Wars: The Last Jedi (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: The Imaginarium of Doctor Parnassus
  • 2011: The Moth Diaries
  • 2012: Snow White and the Huntsman
  • 2012: Confession of a Child of the Century
  • 2015: Orion
  • 2015: Gravy
  • 2017: Star Wars: The Last Jedi

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2013: Lily Cole's Art Matters
  • 2015: Artsnight

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Everyone Is Beautiful John Galliano Show
  • 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 2
  • 2013: Yeah Yeah Yeahs: Sacrilege
  • 2013: Paul McCartney: Queenie Eye

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]