Limburg an der Lahn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Limburg an der Lahn
Domkerk en Ou Lahnbrug
Domkerk en Ou Lahnbrug
Official seal of Limburg an der Lahn
Seël
Ligging in die deelstaat Hesse
Ligging in die deelstaat Hesse
Ligging van Limburg an der Lahn op 'n kaart (Duitsland)
Limburg an der Lahn
Limburg an der Lahn
Ligging in Duitsland
Koördinate: 50°23′N 08°04′O / 50.383°N 8.067°O / 50.383; 8.067Koördinate: 50°23′N 08°04′O / 50.383°N 8.067°O / 50.383; 8.067
Land Vlag van Duitsland Duitsland
Deelstaat Hesse
Administratiewe streek Gießen
Administratiewe distrik Limburg-Weilburg
Eerste verwysing 910
Stadstatus 1214
Regering
 - Burgemeester Martin Richard (CDU)
Oppervlak
 - Stad 45,15 km²  (17,4 vk m)
Hoogte 117 m (384 vt)
Bevolking (30 Junie 2014)
 - Stad 33 959[1]
 - Digtheid 752/km² (1 947,7/myl2)
Tydsone MET (UTC+1:00)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2:00)
Poskode 65549-65556
Skakelkode(s) 06431, 06433 (Ahlbach)
Webwerf: www.limburg.de

Limburg an der Lahn (amptelik: Limburg a. d. Lahn) is die administratiewe setel en grootste stedelike nedersetting in die administratiewe distrik Limburg-Weilburg van die Duitse deelstaat Hesse met 'n bevolking van sowat 34 000.

Die stad, wat aan weerskante van die Lahnrivier geleë is, staan bekend as setel van die gelyknamige Rooms-Katolieke bisdom wat die gebied van die voormalige hertogdom Nassau, die voormalige landgraafskap Hesse-Homburg en die stad Frankfurt am Main insluit. Die laat-Romaanse Limburgse domkerk het tussen 1190 en 1235 ontstaan.

Verwysings[wysig | wysig bron]