Lindsey McKeon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lindsey McKeon
Geboortenaam Lindsey Johnson Mckeon
Geboorte 11 Maart 1982 (1982-03-11) (37 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lindsey McKeon (gebore 11 Maart 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Indigenous (2014) en in die televisiereekse Saved by the Bell: The New Class (1993), One Tree Hill (2003), en Supernatural (2005).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: Shredder
  • 2005: Chastity
  • 2010: Repo
  • 2014: Indigenous
  • 2018: Charlie's Christmas Wish
  • The 420 Movie: Mary & Jane
  • Delicious Ambiguity

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1993: Saved by the Bell: The New Class
  • 2003: One Tree Hill
  • 2005: Supernatural
  • 2008: IQ-145
  • 2016: Confessions of a Hollywood Bartender
  • 2018: Space Diner Tales
  • Running

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: Class Warfare
  • 2016: Girlfriends of Christmas Past

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2009: The Land That Time Forgot
  • 2010: Airline Disaster

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]