Lishui

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Lisjui)
Jump to navigation Jump to search
Lishui
丽水
Die Liyang-straat (丽阳街) in Lishui.
Die Liyang-straat (丽阳街) in Lishui.
Ligging van Lishui op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Lishui
Lishui
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 28°27′00″N 119°55′00″O / 28.45000°N 119.91667°O / 28.45000; 119.91667Koördinate: 28°27′00″N 119°55′00″O / 28.45000°N 119.91667°O / 28.45000; 119.91667
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Zhejiang
Regering
 - Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee Lou Yangsheng
 - Burgemeester Liu Xiping (刘希平)
Oppervlak
 - Stad 17 298 km²  (6 679 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 506 600
 - Digtheid 140/km² (380/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: lishui.gov.cn

Lishui (Chinees: 丽水) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 2 506 600 in 2010. Die stad is in die ooste van China, naby die kus van die Oos-Chinese See geleë.

Lishui grens in die noorde aan Quzhou, Jinhua en Taizhou en in die suidooste aan Wenzhou. Die naam van die stad beteken "pragtige water".