Liza Joubert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Liza Joubert (née Geldenhuys) is 'n Suid-Afrikaanse pianis uit Irene, Gauteng. Sy verwerf 'n BMus Honneursgraad in Klavieruitvoering onder Betsie Cluver van die Universiteit Stellenbosch.[1] Die lied, Lisa se Klavier, handel oor haar. Koos Kombuis het haar klavierspel só geniet, dat hy die lied oor haar geskryf het.[2][3][4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Onderhoud: "Lisa se klavier"". LitNet Akademies. 18 Februarie 2015. Onbekende parameter |werk= geïgnoreer (|work= voorgestel) (help); Onbekende parameter |datum= geïgnoreer (|date= voorgestel) (help); Onbekende parameter |toegangsdatum= geïgnoreer (help); Onbekende parameter |titel= geïgnoreer (|title= voorgestel) (help)
  2. "Lisa se Klavier". Maroela Media. Onbekende parameter |toegangsdatum= geïgnoreer (help); Onbekende parameter |werk= geïgnoreer (|work= voorgestel) (help)
  3. http://www.dpianolab.co.za/faq-and-information.html
  4. "Liza Dinsdag in Grand West op klavier te hoor". Netwerk24. Onbekende parameter |toegangsdatum= geïgnoreer (help); Onbekende parameter |werk= geïgnoreer (|work= voorgestel) (help)