Lodewyk van der Stel
Voorkoms
Lodewyk van der Stel | |
---|---|
Gebore | 1667 |
Sterf | 1694 Ter see naby Madagaskar |
Beroep | Kassier |
Ouer(s) | Simon van der Stel Johanna Jacoba Six |
Lodewyk van der Stel (1667 - 1694[1]) was 'n seun van Simon van der Stel en kassier van die Kaap van Goeie Hoop. Hy is in Amsterdam gebore en in 1685 word hy aangestel as kassier. Hy vergesel sy vader op sy ontdekkingsreis na Namakwaland. Hy vertrek in 1694 met die skip Ridderschap na Batavia. Die skip verdwyn naby Madagaskar. Daar word beweer dat die skip deur seerowers oorval en gebuit is.
Bron
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Profiel op biografischportaal.nl, besoek op 14 Januarie 2015