Loganiaceae
Voorkoms
Loganiaceae | |
---|---|
Strychnos nux-vomica | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | Loganiaceae |
Genera | |
Antonia | |
Sinonieme | |
Antoniaceae Hutch. |
Loganiaceae is die Klapper-familie. Daar is meer as 400 spesies wêreldwyd wat tot die familie hoort waarvan 30 in Suider-Afrika voorkom en almal is bome.
Spesies
[wysig | wysig bron]Die Suider-Afrikaanse spesies is:
- Bloubitterbessie (Strychnos usambarensis)
- Botterklapper (Strychnos madagascariensis)
- Groenklapper (Strychnos spinosa)
- Kaapse kiaat (Strychnos decussata)
- Kurkbasklapper (Strychnos cocculoides)
- Stekelblaarklapper (Strychnos pungens)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "Family: Loganiaceae R. Br. ex Mart., nom. cons". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 17 Januarie 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2012. Besoek op 15 Desember 2010.
- ↑ Angiosperm Phylogeny Group (2009). "An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III" (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society. 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 6 Julie 2013.
- ↑ "GRIN Genera Records of Loganiaceae". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2004. Besoek op 15 Desember 2010.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Loganiaceae.