Lordi's Rocktaurant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Merge-arrows.svg   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Lordi.


Lordi's Rocktaurant
Tipe Privaatmaatskappy
Gestig 2006
Hoofkantoor RovaniemiFinland
IndustrieVoedselverwerking
ProdukteBevrore slaptjips

Lordi's Rocktaurant is 'n Finse maatskappy in privaatbesit wat in 2006 deur Tomi Putaansuu in Rovaniemi, Finland gestig is. Dit bedryf as 'n restaurant getematiseer volgens Lordi, 'n Finse musiekgroep, en die stigter is ook bekend as die voorsanger vir Lordi.

Verwysings[wysig | wysig bron]