Lorelei Linklater

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lorelei Linklater
Geboortenaam Lorelei Grace Linklater
Geboorte 29 Mei 1994 (1994-05-29) (25 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lorelei Linklater (gebore 29 Mei 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Waking Life (2001), Spy Kids 2: Island of Lost Dreams (2002), Bomb City (2017), en Blood Surf (2019).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: Waking Life
  • 2002: Spy Kids 2: Island of Lost Dreams
  • 2016: Occupy, Texas
  • 2017: Bomb City
  • 2018: After the Night with Valerie
  • 2019: Blood Surf
  • 2019: Hard Water
  • When We Burn Out
  • Strings

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2007: The Substitute
  • 2015: Boyhood: The 12 Year Project, The Making of 'Boyhood'
  • 2015: Boyhood: The 12 Year Project

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]