Lubuklinggau

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Lubuklinggau (dikwels ook Lubuk Linggau) is 'n stad in die provinsie Suid-Sumatra, op die eiland Sumatra, Indonesië. Die stad het 167 138 inwoners (Junie 2004) en het 'n oppervlakte van 401,5 km².

Lubuklinggau grens in die noorde, ooste en suide aan die regentskap Musi Rawas (provinsie Suid-Sumatra) en in die suide en weste aan die regentskap Rejang Lebong (provinsie Bengkulu).

Die stad is onderverdeel in 8 onderdistrikte (kecamatan):

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]