Lucille Bremer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lucille Bremer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1917-02-21)21 Februarie 1917
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 16 April 1996 (op 79)
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lucille Bremer (21 Februarie 1917 – 16 April 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Meet Me in St. Louis (1944), Ziegfeld Follies (1945), Till the Clouds Roll By (1946), en Behind Locked Doors (1948).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1944: Meet Me in St. Louis
  • 1945: Ziegfeld Follies
  • 1945: Yolanda and the Thief
  • 1946: Till the Clouds Roll By
  • 1947: Dark Delusion
  • 1948: Behind Locked Doors
  • 1948: Adventures of Casanova

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1994: Meet Me in St. Louis: The Making of an American Classic

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]