Lucy Robinson (aktrise)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lucy Robinson
Geboortenaam Lucy Jane Robinson
Geboorte 1966 (52–53 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lucy Robinson (gebore 1966) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bridget Jones: The Edge of Reason (2004) en The Best Exotic Marigold Hotel (2011), en in die televisiereekse Revelations (1994) en Doctor Who (2005).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Bridget Jones: The Edge of Reason
  • 2011: The Best Exotic Marigold Hotel
  • 2015: National Theatre Live: The Hard Problem

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1991: Clarissa
  • 1994: Revelations
  • 2005: Doctor Who
  • 2006: Suburban Shootout
  • 2017: PrankMe

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]