London City-lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Lughawe Londen-Stad)
Spring na: navigasie, soek
London City-lughawe
London City Airport Zwart.jpg
IATA: LCYICAO: EGLC
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar Global Infrastructure Partners (75%)
Highstar Capital (25%)
Operateur London City Airport Ltd.
Bedien Londen, Verenigde Koninkryk
Ligging Silvertown
Hoogte bo seevlak 19 vt / 6 m
Webtuiste londoncityairport.com
Landkaart
EGLC is geleë in Groter Londen
EGLC
Ligging binne Groter Londen
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
09/27 1,508 4,948 Gekeepte beton
Statistieke (2012/2013)
Passasiers 3 379 753
Passasierverskil 11–12 Green Arrow Up Darker.svg0.8%
Lugbewegings 70 781
Bewegingsverskil 11–12 Green Arrow Up Darker.svg2.9%
Bronne: VK Lugvaart-Inligtingspublikasie by NATS[1]
Statistiek van VK Burgerlugvaartowerheid[2]

London City-lughawe is die kleinste van die vyf lughawens in Londen. Die lughawe is in 1987 geopen en lê in Docklands, in die oostelike deel van die stad, nie te ver van die stadskern af nie. Die lughawe het 'n aanloopbaan van slegs 1650 meter en daar is geen verbindingspaaie nie. Die lughawe hanteer tans ongeveer 3.4 miljoen reisigers per jaar, hoofsaaklik sakereisigers, wat voordeel trek uit die kort afstand tussen die lughawe en die stad.

In 'n meningspeiling onder reisdeskundiges, wat in 2014 in opdrag van Private Fly, 'n privaat aanlyn-besprekingsdiens vir lugpassasiers, gedoen is, is 'n landing op dié lughawe as een van die wêreld se tien opwindendste vlugervarings aangewys.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.