Luisiesbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Luisiesbos
Leucospermum bolusii flower.JPG
Leucospermum bolusii01.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. bolusii
Binomiale naam
Leucospermum bolusii
Gand.
Sinonieme

Leucospermum album Bond.

Die luisiesbos (Leucospermum bolusii) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos. Die plant is endemies aan Wes-kaap waar dit voorkom vanaf Gordonsbaai tot by Kogelbaai. Die struik word tot 1,5 m groot en dra blomme van September tot Desember.

In Engels staan dit as die Gordon's Bay pincushion bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]