Luke Youngblood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Luke Youngblood
Gebore
Luke Youngblood

12 Junie 1989 (1989-06-12) (31 jaar oud)
NasionaliteitEngels
BeroepAkteur

Luke Youngblood (gebore 12 Junie 1989) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001) en Harry Potter and the Chamber of Secrets (2002), en in die televisiereekse Community (2009) en Galavant (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: Harry Potter and the Sorcerer's Stone
  • 2002: Harry Potter and the Chamber of Secrets

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2009: Community
  • 2015: Galavant

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • Playing Dead

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]