Luno

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Luno (voorheen BitX) is 'n kriptografiese valutabeurs met hoofkantoor in Kaapstad, Suid-Afrika. Die beurs bestaan uit 'n webtoepassing, 'n mobiele toepassing, en 'n toepassingsprogrammeerkoppelvlak (TPK) (Engels: application programming interface, API). Die maatskappy is begin deur Timothy Stranex, Carel van Wyk, Marcus Swanepoel (HUB), en Pieter Heyns. Luno het meer as 2 miljoen gebruikers.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • "Our crypto platform is secure, Luno insists". Business Live. Besoek op 11 September 2018.
  • "Luno expands footprint to 2 million customers". IOL Business Report. Besoek op 11 September 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]