Lydia van Niekerk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lydia van Niekerk
Lydia van Niekerk
Lydia van Niekerk

Gebore 7 September 1884
Uitenhage
Oorlede 2 November 1929
Kaapstad
Nasionaliteit Suid-Afrika
Titel Professor
Beroep Akademikus
Bekend vir Eerste vroulike professor by US

Lydia van Niekerk (7 September 18842 November 1929) is die eerste vrou wat as professor by die Universiteit van Stellenbosch aangestel is. Sy was 'n professor in Nederlandse Literatuur en is gebore op die plaas Diepkloof naby Uitenhage. Sy studeer aan die universiteite van Leiden en Amsterdam in Nederland. Terug in Suid-Afrika verwerf sy 'n D.Litt et Phil graad waarna sy 'n lektor word by die Huguenot University College in Wellington. In 1920 aanvaar sy 'n professorskap by die Universiteit van Stellenbosch.

Bronne[wysig | wysig bron]