Lys van Afrikaanse Universiteite

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie artikel lys universiteite waar die primêre voertaal Afrikaans is.

Lys van Afrikaanse Universiteite[wysig | wysig bron]

Seminare, institute en kolleges vir private graadtoekenning[wysig | wysig bron]

Openbare universiteite[wysig | wysig bron]

  • Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit is tans die enigste openbare - en/of staatsuniversiteit waar Afrikaans as primêre voer - en/of onderrigtaal gebruik word,[1] wat betreurenswaardig is en die toekoms van Afrikaans as ontwikkelde wetenskapstaal in 'n onbenydenswaardige posisie plaas. Sien Gelyke Kanse and Others v Chairperson of the Senate of the University of Stellenbosch and Others [2019] ZACC 38[2][3]

Notas[wysig | wysig bron]

  • Die universiteite van Pretoria, Suid-Afrika, Stellenbosch en Vrystaat gebruik nie meer Afrikaans as primêre voertaal nie. Die primêre voer - en/of onderrigtaal van dié staatsinstellings is Engels.[4][5][6][7][8]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Sien voetnota 65 tot Gelyke Kanse and Others v Chairperson of the Senate of the University of Stellenbosch and Others [2019] ZACC 38
  2. "But that is not the University’s burden, as little is the fact that Afrikaans has all but vanished at other tertiary institutions, barring only one other. And the dilemmas the global march of English poses is not the question before the Court. Yet we should not miss the cost that the diminution of Afrikaans at the University entails not only for Gelyke Kanse and its adherents, but for our world, and for ourselves."
  3. https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2019/10/FinalJudgmentCCT311-17Gelyke-KansevStellenbosch-University.pdf Opgespoor en besoek op 11/10/2019
  4. https://www.litnet.co.za/persverklaring-konstitusionele-hof-lewer-uitspraak-ten-gunste-van-die-universiteit-stellenbosch-se-taalbeleid/ Opgespoor en besoek op 11/10/2019
  5. https://www.iol.co.za/pretoria-news/afriforum-loses-unisa-court-battle-14737574 Opgespoor en besoek op 11/10/2019
  6. Afriforum and Another v Chairperson of the Council of the University of Pretoria and Others (54451/2016) [2016] ZAGPPHC 1030; [2017] 1 All SA 832 (GP) (15 Desember 2016). Beskikbaar by http://www.saflii.org/za/cases/ZAGPPHC/2016/1030.html Opgespoor en besoek op 11/1/2019
  7. https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/konstitusionele-hof-se-oor-us-taalbeleid/ Opgespoor en besoek op 11/10//2019
  8. AfriForum and Another v University of the Free State (CCT101/17) [2017] ZACC 48; 2018 (2) SA 185 (CC); 2018 (4) BCLR 387 (CC) (29 Desember 2017); beskikbaar by http://www.saflii.org/za/cases/ZACC/2017/48.html Opgespoor en besoek op 11/10/2019