Lys van Switserse veldslae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die lys van die Switserse veldslae toon, beginnende 58 v.C., die belangrikste militêre konflikte (oorloë, veldslagte en gevegte) op die geografiese gebied van die huidige Switserland of waarin die Switsers wesenlik betrokke was.

Tot die 12de eeu[wysig | wysig bron]

Wanneer? Naam van Veldslag Waar? Opmerkings
58 v.C. – Verowering van Gallië (en Helvetië) deur die Roemeine
58 v.C., Junie Veldslag van die Arar Saône Romeine oorwin die Helvetiers
58 v.C., Junie Veldslag van Bibracte Autun Romeine oorwin die Helvetiers
Hoogboergondië
583 Veldslag van Bex Bex Aanval van die Langobarde word gestop
610 Veldslag van Wangas Wangen Allemanne teen die Boergondiers
919 Veldslag van Winterthur Winterthur Swabe oorwin vir Hoogboergondië
1132 Veldslag van Payerne Payerne Konrad von Zähringen oorwin vir Hertog Amadeus von Genf
1191, 12 April Veldslag van Grindelwald Grindelwald Berchtold V von Zähringen oorwin vir die ridders van die Boland van Bern

13de eeu[wysig | wysig bron]

Wanneer? Naam van Veldslag Waar? Bemerkings
Vryheidsoorlog van Wallis in die 13de eeu
1211 Veldslag van Ulrichen Ulrichen Vorstelike bisdom van Sitten oorwin vir die Hertog von Zähringen
1296 Veldslag op die Seufzermatte Leuk Biskop van Sitten en Bern oorwin vir Savoye en die ridders van Thun
Oorlog tussen Neuenburg en Valangin
1296, 28 Februarie Veldslag van Coffrane Coffrane Neuenburg oorwin vir Valangin en die Vorstelike Bisdom van Basel
Habsburg-oorlog in die 13de eeu
126768 Regensberger Stryd Kanton Zürich Zürich en Habsburg oorwin vir die Ridder von Regensberg
1288 Veldslag van Bern Bern Poging van Rudolf von Habsburg om Bern te verower
1288 Veldslag van Hag (in die Lochmatte) Wimmis Bern oorwin vir die Ridder von Weissenburg (1. Weissenburg-oorlog)
1289, 27 April Veldslag van Schosshalde Bern Habsburg oorwin vir Bern
1292 Veldslag van St Georgen Winterthur Habsburg oorwin vir Zürich (Poging van Zürich om Winterthur te verower)
1298, 2 Maart Veldslag van Dornbühl Köniz Bern en Solothurn oorwin vir Freiburg, Habsburg en die Adelskoalisie
1350, 23/24 Februarie Moordnag van Zürich Zürich Zürich oorwin vir Habsburg-Laufenburg
1350, 24 Februarie Vernietiging van Rapperswil Rapperswil Zürich oorwin vir Habsburg-Laufenburg
1351 Beleg van Zürich (1351) Zürich 1ste Poging van Habsburg om Zürich te verower
1351, 26 Desember Veldslag van Dättwil Dättwil by Baden Zürich oorwin vir Habsburg
1352, Februarie Veldslag van Näfels (1352) Näfels Glarus oorwin vir Habsburg
1352 Beleg van Zürich (1352) Zürich 2de Poging van Habsburg om Zürich te verower
1352, Junie Beleg van Zug (1352) Zug 1ste Verowering van Zug deur Schwyz
1354 Beleg van Zürich (1354) Zürich 3de Poging van Habsburgs om Zürich te veerower

14de eeu[wysig | wysig bron]

Wanneer? Naam van Veldslag Waar? Bemerkings
1315–1318 – Morgarten-oorlog (Habsburg-oorlog)
1315, 15 November Veldslag van Morgarten Oberägeri, Morgarten Die bondgenootskap van Uri, Schwyz en Unterwalden oorwin vir Habsburg
1315, 15 November Veldslag op die Renggpass (1315) Alpnach Unterwalden oorwin vir Habsburg
1318, September Beleg van Solothurn (1318) Solothurn Poging van Habsburg om Solothurn te verower
132729 / 133137 – 2. Weissenburg-oorlog
1331 Velslag van Hasleregg Bönigen Ridders von Weissenburg oorwin vir die Haslital
1331–33Gümmenen-oorlog
1332 Veldslag van Herzogenbuchsee (1332) Herzogenbuchsee Bern en Solothurn oorwin vir Freiburg en Habsburg
1333 Veldslag van Geristein Bolligen Bern en Solothurn oorwin vir Freiburg en Habsburg
1332 – Oorlog tussen die klooster van Disentis en die Ursernvallei
1332 Veldslag op die Oberalp Oberalppass Urserenvallei oorwin vir die Kloster van Disentis
1337Grynau-oorlog (Habsburg-oorlog)
1337, 21 September Veldslag van Grynau Linthvallei Zürich oorwin vir Habsburg-Laufenburg
133941Laupen-oorlog (Habsburg-oorlog)
1339, 21 Junie Veldslag van Laupen Laupen Bern, Uri, Schwyz, Unterwalden en bondgenote oorwin vir Freiburg en die Adelskoalisie
1340, 24 April Veldslag op die Schönberg Freiburg in Üechtland Bern oorwin vir Freiburg
134649Grüningen-oorlog
1346 Veldslag van Laubeggstalden Boltigen Graafskap Greyerz, Ridders von Thurn en von Raron oorwin vir Bern
1350–55 – Habsburg-oorlog ( Habsburg-oorlog)
1350, 23/24 Februarie Moordnag van Zürich Zürich Zürich oorwin vir Habsburg-Laufenburg
1350, 24 Februarie Vernietiging van Rapperswil Rapperswil Zürich oorwin vir Habsburg-Laufenburg
1351 Beleg van Zürich (1351) Zürich 1ste Poging van Habsburg om Zürich te verower
1351, 26 Desember Veldslag van Dättwil Dättwil by Baden Zürich oorwin vir Habsburg
1352, Februarie Veldslag van Näfels (1352) Näfels Glarus oorwin vir Habsburg
1352 Beleg van Zürich (1352) Zürich 2de Poging van Habsburg om Zürich te verower
1352, Junie Beleg van Zug (1352) Zug 1ste Verowering van Zug deur Schwyz
1354 Beleg van Zürich (1354) Zürich 3de Poging van Habsburg om Zürich te verower
1365 Beleg van Zug (1365) Zug 2de Verowering van Zug deur Schwyz
136768 – Oorlog tussen Bern, Biel en die Vorstelike Bisdom van Basel
1367–68 Vernietiging van Biel Biel en Vorstelike Bisdom van Basel Bern en Biel teen die Vorstelike Bisdon van Basel