Lys van kardinale aangestel deur Pous Gregorius XVI

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pous Gregorius XVI die 254ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1831 tot 1846 het 75 nuwe kardinale aangestel in 26 konsistories.

Gregorius XVI

Die konsistorie van 30 September 1831[wysig | wysig bron]

  • Luigi Lambruschini, C.R.S.P., titulêr aartsbiskop van Berito.
  • Alessandro Giustiniani, titulêr aartsbiskop van Petra.
  • Francesco Tiberi, titulêr aartsbiskop van Atenas.
  • Ugo Pietro Spinola, titulêr aartsbiskop van Tebe.
  • Francesco Serra, aartsbiskop van Capua.
  • Francesco Canali, titulêr aartsbiskop van Larissa.
  • Pietro Ostini, titulêr aartsbiskop van Tarso.
  • Giuseppe Antonio Sala, sekretaris van die Tridentine Raad.
  • Benedetto Cappelletti, goewerneur van Rome.
  • Luigi Del Drago, prefek van die Apostoliese Paleis.
  • Francesco Maria Pandolfi Alberici, prefek van die Pouslike huishouding.
  • Ludovico Gazzoli, president van Comarche.

Die konsistorie van 2 Julie 1832[wysig | wysig bron]

  • Giuseppe Maria Velzi, O.P., meester van die Apostoliese Paleis.
  • Mario Mattei, tesourier-generaal van die Apostoliese Kamer.

Die konsistorie van 15 April 1833[wysig | wysig bron]

  • Lorenzo Girolamo Mattei, titulêr patriarg van Antiochië.
  • Castruccio Castracane degli Antelminelli, sekretaris van Propaganda Fide.

Die konsistorie van 29 Julie 1833[wysig | wysig bron]

  • Giacomo Monico, patriarg van Venesië.
  • Filippo Giudice Caracciolo, Orat., aartsbiskop van Napels.

Die konsistorie van 20 Januarie 1834[wysig | wysig bron]

  • Giacomo Luigi Brignole, titulêr aartsbiskop van Nazianzo.
  • Nicola Grimaldi, goewerneur van Rome.

Die konsistorie van 23 Junie 1834[wysig | wysig bron]

  • Gaetano Maria Trigona e Parisi, aartsbiskop van Palermo.
  • Luigi Bottiglia Savoulx, titulêr aartsbiskop van Perge.
  • Paolo Polidori, sekretaris van die Tridentine Raad.
  • Giuseppe della Porta Rodiani, titulêr patriarg van Konstantinopel.
  • Giuseppe Alberghini, assessor van die Inkwisisie.
  • Alessandro Spada, dekaan van die Heilige Roomse Rota.
  • Luigi Frezza, titulêr aartsbiskop van Calcedonië.
  • Costantino Patrizi Naro, titulêr aartsbiskop van Filippi.
  • Adriano Fieschi, prefek van die Apostoliese Paleis.

Die konsistorie van 6 April 1835[wysig | wysig bron]

  • Placido Maria Tadini, O.C.D., aartsbiskop van Genua.
  • Ambrogio Bianchi, O.S.B.Cam., ab-generaal van sy orde.

Die konsistorie van 1 Februarie 1836[wysig | wysig bron]

  • Jean-Louis Lefebvre de Cheverus, aartsbiskop van Bordeaux.
  • Gabriele della Genga Sermattei, aartsbiskop van Ferrara.

Die konsistorie van 19 Mei 1837[wysig | wysig bron]

  • Luigi Amat di San Filippo e Sorso, titulêr aartsbiskop van Nicea.
  • Angelo Mai, sekretaris van Propaganda Fide.

Die konsistorie van 12 Februarie 1838[wysig | wysig bron]

  • Chiarissimo Falconieri Mellini, aartsbiskop van Ravenna.
  • Antonio Francesco Orioli, O.F.M.Conv., biskop van Orvieto.
  • Giuseppe Gasparo Mezzofanti, bibliotekaris van die Vatikaan.
  • Giuseppe Ugolini, dekaan van die Apostoliese Kamer.
  • Luigi Ciacchi, goewerneur van Rome.
  • Giovanni Soglia Ceroni, titulêr patriarg van Jerusalem.
  • Antonio Tosti, tesourier-generaal van die Apostoliese Kamer.
  • Francesco Saverio Massimo, prefek van die Apostoliese Paleis.

Die konsistorie van 13 September 1838[wysig | wysig bron]

  • Engelbert Sterckx, aartsbiskop van Mechelen.
  • Filippo De Angelis, aartsbiskop-biskop van Montefiascone.

Die konsistorie van 30 November 1838[wysig | wysig bron]

  • Gabriele Ferretti, aartsbiskop van Fermo.

Die konsistorie van 18 Februarie 1839[wysig | wysig bron]

  • Charles Januarius Acton, ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer.

Die konsistorie van 8 Julie 1839[wysig | wysig bron]

  • Ferdinando Maria Pignatelli, Theat., aartsbiskop van Palermo.

Die konsistorie van 23 Desember 1839[wysig | wysig bron]

  • Hugues-Robert-Jean-Charles de La Tour d'Auvergne-Lauraguais, biskop van Arras.
  • Giovanni Maria Mastai-Ferretti (later Pous Pius IX), aartsbiskop-biskop van Imola.
  • Gaspare Bernardo Pianetti, biskop van Viterbo en Toscanella.
  • Luigi Vannicelli Casoni, goewerneur van Rome.

Die konsistorie van 14 Desember 1840[wysig | wysig bron]

  • Lodovico Altieri, titulêr aartsbiskop van Efeso.
  • Silvestro Belli, assessor van die Inkwisisie.

Die konsistorie van 1 Maart 1841[wysig | wysig bron]

  • Louis-Jacques-Maurice de Bonald, aartsbiskop van Lyon.

Die konsistorie van 12 Julie 1841[wysig | wysig bron]

  • Tommaso Pasquale Gizzi, titulêr aartsbiskop van Tebe.

Die konsistorie van 24 Januarie 1842[wysig | wysig bron]

  • Friedrich Johannes Jacob Celestin von Schwarzenberg, aartsbiskop van Salzburg.
  • Cosimo Corsi, dekaan van Roomse Rota.

Die konsistorie van 27 Januarie 1843[wysig | wysig bron]

  • Francesco di Paola Villadecani, aartsbiskop van Messina.
  • Ignazio Giovanni Cadolini, titulêr aartsbiskop van Edessa.
  • Paolo Mangelli Orsi, ouditeur-generaal van die Apostoliese Kamer.
  • Giovanni Serafini, dekaan van die Apostoliese Kamer.

Die konsistorie van 19 Junie 1843[wysig | wysig bron]

  • Francisco de São Luiz Saraiva, O.S.B., patriarg van Lissabon.
  • Antonio Maria Cadolini, C.R.S.P., biskop van Ancona.

Die konsistorie van 22 Januarie 1844[wysig | wysig bron]

  • Antonio Maria Cagiano de Azevedo, ouditeur-generaal van Apostoliese Kamer.
  • Niccola Paracciani Clarelli, verkose biskop van Montefiascone en Corneto.
  • Fabio Maria Asquini, titulêr patriarg van Konstantinopel.

Die konsistorie van 22 Julie 1844[wysig | wysig bron]

  • Domenico Carafa della Spina di Traetto, aartsbiskop van Benevento.
  • Francesco Capaccini, ouditeur-generaal van die Apostoliese Kamer.
  • Giuseppe Antonio Zacchia Rondinini, goewerneur van Rome.
  • Lorenzo Simonetti, apostoliese protonotarius.
  • Giacomo Piccolomini, dekaan van die Apostoliese Kamer.

Die konsistorie van 21 April 1845[wysig | wysig bron]

Vier kardinale in "in pectore" aangestel, maar nooit bekend gemaak nie.

Die konsistorie van 24 November 1845[wysig | wysig bron]

Een kardinaal is "in pectore" aangestel, maar nooit bekend gemaak nie.

Die konsistorie van 19 Januarie 1846[wysig | wysig bron]

  • Guilherme Henriques de Carvalho, patriarg van Lissabon.
  • Sisto Riario Sforza, aartsbiskop van Napels.
  • Joseph Bernet, aartsbiskop van Aix.

Verwysings[wysig | wysig bron]