Gaan na inhoud

Lys van kardinale aangestel deur Pous Pius X

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Pous Pius X die 257ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1903 tot 1914 het 50 nuwe kardinale aangestel in 7 konsistories.

Pius X

Die konsistorie van 9 November 1903

[wysig | wysig bron]
  • Rafael Merry del Val y Zulueta, titulêr aartsbiskop van Nicea.
  • Giuseppe Callegari, biskop van Padova, Italië.

Die konsistorie van 11 Desember 1905

[wysig | wysig bron]
  • József Samassa, aartsbiskop van Eger, Oostenryk-Hongarye.
  • Marcelo Spínola y Maestre, aartsbiskop van Seville,Spanje.
  • Joaquim Arcoverde de Albuquerque Cavalcanti, aartsbiskop van São Sebastião do Rio de Janeiro, Brasilië.
  • Ottavio Cagiano de Azevedo, pouslike hoofbediende.

Die konsistorie van 15 April 1907

[wysig | wysig bron]
  • Aristide Cavallari, patriarg van Venesië, Italië.
  • Gregorio María Aguirre y García, O.F.M., aartsbiskop van Burgos, Spanje.
  • Aristide Rinaldini, titulêr aartsbiskop van Eraclea di Europa.
  • Benedetto Lorenzelli, aartsbiskop van Lucca, Italië.
  • Pietro Maffi, aartsbiskop van Pisa, Italië.
  • Alessandro Lualdi, aartsbiskop van Palermo, Italië.
  • Desirè Mercier, aartsbiskop van Mechelen, België.

Die konsistorie van 16 Desember 1907

[wysig | wysig bron]
  • Pietro Gasparri, titulêr aartsbiskop van Cesarea.
  • Louis-Henri Luçon, aartsbiskop van Reims, Frankryk.
  • Paulin-Pierre Andrieu, aartsbiskop van Marseille, Frankryk.
  • Gaetano de Lai, sekretaris van die Raad.

Die konsistorie van 27 November 1911

[wysig | wysig bron]
  • António Mendes Bello, patriarg van Lissabon, Portugal.
  • José María Cos y Macho, aartsbiskop van Valladolid, Spanje.
  • Diomede Falconio, O.F.M., titulêr aartsbiskop van Larissa.
  • Antonio Vico, titulêr aartsbiskop van Filippi, nunsius in Spanje.
  • Gennaro Granito Pignatelli di Belmonte, titulêr aartsbiskop van Edessa.
  • John Murphy Farley, aartsbiskop van New York.
  • Francis Bourne, aartsbiskop van Westminster, Engeland.
  • František Saleský Bauer, aartsbiskop van Olomouc, Morawië, Oostenryk-Hongarye.
  • Léon-Adolphe Amette, aartsbiskop van Paris, Frankryk.
  • William Henry O'Connell, aartsbiskop van Boston, USA.
  • Enrique Almaraz Santos, aartsbiskop van Seville, Spanje.
  • François-Virgile Dubillard, aartsbiskop van Chambéry, Frankryk.
  • Franz Xaver Nagl, aartsbiskop van Wene, Oostenryk-Hongarye.
  • François-Marie-Anatole de Rovériè de Cabriéres, biskop van Montpellier, Frankryk.
  • Gaetano Bisleti, prefek van die pouslike huishouding.
  • Giovanni Battista Lugari, assessor van die Heilige Offisie.
  • Basilio Pompilj, sekretaris van die Raad.
  • Louis Billot, S.J.
  • Willem Marinus van Rossum, C.SS.R.

Die konsistorie van 2 Desember 1912

[wysig | wysig bron]
  • Károl Hornig, biskop van Veszprém, Oostenryk-Hongarye.

Die konsistorie van 25 Mei 1914

[wysig | wysig bron]
  • Victoriano Guisasola y Menéndez, aartsbiskop van Toledo, Spanje.
  • Louis-Nazaire Bégin, aartsbiskop van Québec, Kanada.
  • Domenico Serafini, O.S.B.Cas., titulêr aartsbiskop van Seleucia Pieria.
  • Giacomo della Chiesa, aartsbiskop van Bologna, Italië (later Pous Benedictus XV).
  • János Csernoch, aartsbiskop van Esztergom, Oostenryk-Hongarye.
  • Franz von Bettinger, aartsbiskop van München en Freising, Duitsland.
  • Hector-Irénée Sévin, aartsbiskop van Lyon, Frankryk.
  • Felix von Hartmann, aartsbiskop van Keulen, Duitsland.
  • Friedrich Gustav Piffl, aartsbiskop van Wene, Oostenryk-Hongarye.
  • Scipione Tecchi, assessor van die Raad.
  • Filippo Giustini, sekretaris van die Sakramente.
  • Michele Lega, dekaan van die Rota.
  • Francis Aidan Gasquet, O.S.B.

Verwysings

[wysig | wysig bron]