Lys van kardinale aangestel deur Pous Pius XI

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1922 tot 1939 het 76 nuwe kardinale aangestel in 17 konsistories.

Pius XI

Die konsistorie van 11 Desember 1922[wysig | wysig bron]

  • Achille Locatelli, titulêr aartsbiskop van Thessaloniki.
  • Giovanni Bonzano, P.I.M.E., titulêr aartsbiskop van Melitene.
  • Enrique Reig y Casanova, aartsbiskop van Valencia.
  • Alexis Charost, aartsbiskop van Rennes.
  • Eugenio Tosi, O.SS.C.A., aartsbiskop van Milaan.
  • Stanislas-Arthur-Xavier Touchet, biskop van Orléans.
  • Giuseppe Mori, sekretaris van die Raad.
  • Franz Ehrle, S.J.

Die konsistorie van 23 Mei 1923[wysig | wysig bron]

  • Giovanni Battista Nasalli Rocca di Corneliano, aartsbiskop van Bologna.
  • Luigi Sincero, assessor van die Konsistorie.

Die konsistorie van 20 Desember 1923[wysig | wysig bron]

  • Evaristo Lucidi, sekretaris van die Apostoliese Signatura.
  • Aurelio Galli, sekretaris van briewe aan prinse.

Die konsistorie van 24 Maart 1924[wysig | wysig bron]

  • George William Mundelein, aartsbiskop van Chicago.
  • Patrick Joseph Hayes, aartsbiskop van New York.

Die konsistorie van 30 Maart 1925[wysig | wysig bron]

  • Eustaquio Ilundain y Esteban, aartsbiskop van Seville.
  • Vicente Casanova y Marzol, aartsbiskop van Granada.

Die konsistorie van 14 Desember 1925[wysig | wysig bron]

  • Bonaventura Cerretti, titulêr aartsbiskop van Corinto.
  • Enrico Gasparri, titulêr aartsbiskop van Sebaste.
  • Patrick O'Donnell, aartsbiskop van Armagh.
  • Alessandro Verde, sekretaris van die Rites.

Die konsistorie van 21 Junie 1926[wysig | wysig bron]

  • Luigi Capotosti, titulêr aartsbiskop van Terme.
  • Carlo Perosi, assessor van die Heilige Offisie.

Die konsistorie van 20 Desember 1926[wysig | wysig bron]

  • Lorenzo Lauri, titulêr aartsbiskop van Efeso.
  • Giuseppe Gamba, aartsbiskop van Turyn.

Die konsistorie van 20 Junie 1927[wysig | wysig bron]

Die konsistorie van 19 Desember 1927[wysig | wysig bron]

  • Alexis-Henri-Marie Lépicier, O.S.M., titulêr aartsbiskop van Tarso.
  • Félix-Raymond-Marie Rouleau, O.P., aartsbiskop van Québec.
  • Pedro Segura y Sáenz, aartsbiskop van Toledo.
  • Henri-Charles-Joseph Binet, aartsbiskop van Besançon.
  • Jusztinian György Séredi, O.S.B., aartsbiskop van Esztergom, Hongarye.

Die konsistorie van 15 Julie 1929[wysig | wysig bron]

  • Alfredo Ildefonso Schuster, O.S.B., verkose aartsbiskop van Milaan.

Die konsistorie van 16 Desember 1929[wysig | wysig bron]

  • Manuel Gonçalves Cerejeira, patriarg van Lissabon.
  • Eugenio Pacelli, titulêr aartsbiskop van Sardes. (later Pous Pius XII).
  • Luigi Lavitrano, aartsbiskop van Palermo.
  • Carlo Dalmazio Minoretti, aartsbiskop van Genua.
  • Joseph Mac Rory, aartsbiskop van Armagh.
  • Jean Verdier, P.S.S., aartsbiskop van Parys.

Die konsistorie van 30 Junie 1930[wysig | wysig bron]

  • Sebastião Leme da Silveira Cintra, aartsbiskop van Rio de Janeiro.
  • Francesco Marchetti Selvaggiani, titulêr aartsbiskop van Seleucia di Isauria.
  • Raffaele Carlo Rossi, O.C.D., titulêr aartsbiskop van Tessalonika.
  • Giulio Serafini, titulêr aartsbiskop van Lampsaco.
  • Achille Liénart, biskop van Lille.

Die konsistorie van 13 Maart 1933[wysig | wysig bron]

  • Angelo Maria Dolci, titulêr aartsbiskop van Gerapoli di Siria.
  • Pietro Fumasoni Biondi, titulêr aartsbiskop van Doclea.
  • Federico Tedeschini, titulêr aartsbiskop van Lepanto.
  • Maurilio Fossati, O.SS.C.G., aartsbiskop van Turyn.
  • Carlo Salotti, titulêr aartsbiskop van Filippopoli di Tracia.
  • Jean-Marie-Rodrigue Villeneuve, O.M.I., aartsbiskop van Québec.
  • Elia dalla Costa, aartsbiskop van Florence.
  • Theodor Innitzer, aartsbiskop van Wene.

Die konsistorie van 16 Desember 1935[wysig | wysig bron]

  • Ignace Gabriel I Tappouni, patriarg van Antiochië.
  • Enrico Sibilia, titulêr aartsbiskop van Side.
  • Francesco Marmaggi, titulêr aartsbiskop van Adrianopoli.
  • Luigi Maglione, titulêr aartsbiskop van Cesarea.
  • Carlo Cremonesi, titulêr aartsbiskop van Nicomedia.
  • Alfred-Henri-Marie Baudrillart, Orat., titulêr aartsbiskop van Melitene.
  • Emmanuel-Célestin Suhard, aartsbiskop van Reims.
  • Karel Kašpar, aartsbiskop van Praag.
  • Santiago Luis Copello, aartsbiskop van Buenos Aires.
  • Isidro Gomá Tomás, aartsbiskop van Toledo.
  • Camillo Caccia Dominioni, hoof van die pouslike huishouding.
  • Nicola Canali, assessor van die Heilige Offisie.
  • Domenico Jorio, sekretaris van die sakramente.
  • Vincenzo La Puma, sekretaris van die Raad van Religieuses.
  • Federico Cattani Amadori, sekretaris van die Apostoliese Signatura.
  • Massimo Massimi, dekaan van die Roomse Rota.
  • Domenico Mariani, sekretaris van die administrasie van die rykdom van die Kerk.
  • Pietro Boetto, S.J.

Die konsistorie van 15 Junie 1936[wysig | wysig bron]

  • Giovanni Mercati, prefek van die Vatikaanse biblioteek.
  • Eugène Tisserant, vise-prefek van die Vatikaanse biblioteek.

Die konsistorie van 13 Desember 1937[wysig | wysig bron]

  • Adeodato Giovanni Piazza, O.C.D., patriarg van Venesië.
  • Ermenegildo Pellegrinetti, titulêr aartsbiskop van Adana.
  • Arthur Hinsley, aartsbiskop van Westminster.
  • Giuseppe Pizzardo, titulêr aartsbiskop van Nicea.
  • Pierre-Marie Gerlier, aartsbiskop van Lyon.

Verwysings[wysig | wysig bron]