Münster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Münster
Muenster Innenstadt.jpg

Kaart Wapen
Locator map MS in Germany.svg
Stadtwappen der kreisfreien Stadt Münster.svg
Vlag
Flagge der kreisfreien Stadt Münster (Westfalen).svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of North Rhine-Westphalia.svg Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°58′N 7°38′O
 Stigting 793
 Stadstatus 1170
 Oppervlakte:  
 - Totaal 303 vk km
 Hoogte bo seevlak 60 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 291 754[1]
 - Bevolkingsdigtheid 963/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Markus Lewe (CDU)
 Amptelike Webwerf muenster.de

Münster (Nederduits: Mönster, Latyns: Monasterium) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 291 754 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 303 km². Die stad staan veral bekend vir die twee vredesverdrae, wat hier in 1648 ná die einde van die Tagtigjarige (tussen die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en Spanje) en die Dertigjarige Oorlog (op 24 Oktober 1648 tussen die Heilige Romeinse Ryk en Frankryk) gesluit is.

Verwysings[wysig]