M'Banza Kongo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
M'Banza Kongo
(voorheen São Salvador)
São Salvador in 1746
São Salvador in 1746
Ligging van M'Banza Kongo op 'n kaart (Angola)
M'Banza Kongo
M'Banza Kongo
Koördinate: 6°16′S 14°15′O
Land Vlag van Angola Angola
Provinsie Zaire
Hoogte 408 m (1 339 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 31 645

M'Banza Kongo of M'banza Congo (voorheen São Salvador) is die hoofstad van die Zaire-provinsie in Angola. Die stad het 'n bevolking van 31 645 in 2010 gehad.[1]

Verwysings[wysig]