Oranjekeelkalkoentjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Macronyx capensis)
Jump to navigation Jump to search
Oranjekeelkalkoentjie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Macronyx
Spesie: M. capensis
Binomiale naam
Macronyx capensis
(Linnaeus, 1766)

Die Oranjekeelkalkoentjie (Macronyx capensis) is 'n endemiese algemene standvoël in vogtige grasveld van seevlak tot berghoogland. Die voël is 20 cm groot en weeg 45 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Longclaw.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Macronyx capensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.