Maddie Ziegler

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Maddie Ziegler
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maddie Ziegler (gebore 30 September 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Leap! (2016) en The Book of Henry (2017), en in die televisiereekse Drop Dead Diva (2009) en Nicky, Ricky, Dicky & Dawn (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: Leap!
  • 2017: The Book of Henry
  • 2018: Music

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2009: Drop Dead Diva
  • 2011: Dance Moms
  • 2013: HitStreak
  • 2014: Nicky, Ricky, Dicky & Dawn
  • 2014: Abby's Studio Rescue

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2015: Dance Moms Slumber Party
  • 2015: The Story Behind Sia's Elastic Heart Music Video

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2012: Alexx Calise: Cry
  • 2014: Sia: Chandelier
  • 2014: Mack Z: It's a Girl Party
  • 2014: Mack Z: Shine
  • 2015: Sia: Elastic Heart
  • 2015: Sia: Big Girls Cry
  • 2016: Sia: Cheap Thrills
  • 2018: LSD Feat. Sia, Diplo, Labrinth: Audio

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]