Madeleine Lebeau
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Madeleine Lebeau | |
Geboorte | 10 Junie 1923 |
---|---|
Sterfte | 1 Mei 2016 (op 92) |
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Madeleine Lebeau (10 Junie 1923 – 1 Mei 2016) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Casablanca (1942), Gentleman Jim (1942), 8½ (1963), en Angélique, marquise des anges (1964).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1942: Casablanca
- 1942: Gentleman Jim
- 1943: Paris After Dark
- 1950: Cage of Gold
- 1950: Et moi j'te dis qu'elle t'a fait d'l'oeil!
- 1951: Dupont Barbès
- 1952: Fortuné de Marseille
- 1953: Lightly and Shortly Dressed
- 1953: L'étrange amazone
- 1953: Mandat d'amener
- 1954: Quai des blondes
- 1954: Cadet Rousselle
- 1955: La pícara molinera
- 1956: The Country I Come From
- 1963: 8½
- 1964: Angélique, marquise des anges
- 1964: Gunmen of Rio Grande
- 1965: La vuelta
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1966: Allô police
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1967: La bouquetière des innocents