Mae Questel
Voorkoms
Mae Questel | |
Geboortenaam | Mae Kwestel |
---|---|
Geboorte | 13 September 1908 |
Sterfte | 4 Januarie 1998 (op 89) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1930–1998 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mae Questel (13 September 1908 – 4 Januarie 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Funny Girl (1968), Who Framed Roger Rabbit (1988), National Lampoon's Christmas Vacation (1989), en New York Stories (1989).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: The Big Fun Carnival
- 1968: Funny Girl
- 1988: Who Framed Roger Rabbit
- 1989: National Lampoon's Christmas Vacation
- 1989: New York Stories
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1930: Betty Boop
- 1953: Winky-Dink and You
- 1960: Popeye the Sailor
Video's
[wysig | wysig bron]- 2002: Casper and Wendy's Ghostly Adventures