Maiara Walsh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Maiara Walsh
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Maiara Kylior Walsh
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maiara Walsh (gebore 18 Februarie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Desperate Housewives (2004), The Vampire Diaries (2009), en The Last Ship (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Lullabye Before I Wake
  • 2012: General Education
  • 2012: Last Hours in Suburbia
  • 2013: The Starving Games
  • 2014: The Jazz Funeral
  • 2015: Glitch
  • 2015: Summer Camp
  • 2015: VANish
  • 2018: Love in Vein
  • 2018: Her Boyfriend's Secret
  • 2019: The Ex Next Door
  • Power Play
  • Underwater Upside Down
  • Severed Silence
  • Babysplitters

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2004: Desperate Housewives
  • 2007: Cory in the House
  • 2009: The Vampire Diaries
  • 2011: Elizabeth Stanton's Great Big World
  • 2014: The Last Ship

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Revolution
  • 2013: Zombieland
  • 2016: Hopeless, Romantic

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]