Mangaung-ovaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mangaung-ovaal
Ligging Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Koördinate 29°7′0.04″S 26°12′18.97″O / 29.1166778°S 26.2052694°O / -29.1166778; 26.2052694Koördinate: 29°7′0.04″S 26°12′18.97″O / 29.1166778°S 26.2052694°O / -29.1166778; 26.2052694
Eienaar Vrystaat
Operateur Vrystaat
Kapasiteit 20 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1989
Huurders
Vrystaat (1989–hede)
Knights-krieketspan (2004–hede)

Die Mangaung-ovaal (voorheen bekend as Springbokpark, Chevroletpark, Goodyear-park en die OUTsurance-ovaal) is 'n stadion in Bloemfontein, Suid-Afrika, aangrensend aan die Vrystaatstadion. Die stadion word oorwegend vir krieketwedstryde gebruik. Dit is die tuisveld van die Knights-krieketspan. Die stadion is in 1989 geopen en kan 20 000 toeskouers huisves. Mangaung-ovaal is tydens die Krieketwêreldbeker 2003 vir vyf wedstryde ingespan.

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Toetswedstryde[wysig | wysig bron]

Span (A) Span (B) Wenner Telling Jaar
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Zimbabwe Zimbabwe Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Met beurte & 13 lopies 1999
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Met 5 paaltjies 2000
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Indië Indië Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Met 9 paaltjies 2001
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Bangladesj Bangladesj Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Met beurte & 129 lopies 2008

Krieketwêreldbeker 2003[wysig | wysig bron]

Groepfase
10 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
272/7 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
225 (45.3 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 47 lopies
Goodyear-park, Bloemfontein, Suid-Afrika
Groepfase
22 Februarie 2003

Telkaart
Vlag van Bangladesj Bangladesj
108 (35.1 boulbeurte)
v
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
109/0 (12 boulbeurte)
Suid-Afrika wen met 10 paaltjies
Goodyear-park, Bloemfontein, Suid-Afrika
Groepfase
3 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Nederland Nederland
314/4 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Namibië Namibië
250 (46.5 boulbeurte)
Nederland wen met 64 lopies
Goodyear-park, Bloemfontein, Suid-Afrika
Super Ses
8 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
252/7 (50 boulbeurte)
v
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
253/4 (47.2 boulbeurte)
Nieu-Seeland wen met 6 paaltjies
Goodyear-park, Bloemfontein, Suid-Afrika
Super Ses
12 Maart 2003

Telkaart
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
133 (44.1 boulbeurte)
v
Vlag van Kenia Kenia
135/3 (26 boulbeurte)
Kenia wen met 7 paaltjies
Goodyear-park, Bloemfontein, Suid-Afrika

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]