Manpreet Bambra

From Wikipedia
Jump to navigation Jump to search
Manpreet Bambra
Geboorte 10 Julie 1992 (1992-07-10) (27 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Manpreet Bambra (gebore 10 Julie 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fast (2012) en Ravers (2018), en in die televisiereekse Wizards vs. Aliens (2012) en Free Rein (2017).

Filmografie[edit | edit source]

Rolprente[edit | edit source]

  • 2012: Fast
  • 2018: Ravers

Televisiereekse[edit | edit source]

  • 2011: Postcode
  • 2012: Wizards vs. Aliens
  • 2017: Free Rein

Eksterne skakels[edit | edit source]