Marc-André Grondin
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marc-André Grondin | |
Geboorte | 11 Maart 1984 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marc-André Grondin (gebore 11 Maart 1984) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente C.R.A.Z.Y. (2005), The First Day of the Rest of Your Life (2008), Che: Part Two (2008), en Goon (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: C.R.A.Z.Y.
- 2006: The Beautiful Beast
- 2008: The First Day of the Rest of Your Life
- 2008: Che: Part Two
- 2008: Bouquet final
- 2009: 5150 rue des Ormes
- 2010: The Chameleon
- 2010: Bus Palladium
- 2010: Beyond Suspicion
- 2011: Goon
- 2011: Le bonheur des autres
- 2011: Mike
- 2012: The Man Who Laughs
- 2012: L'affaire Dumont
- 2013: Vic + Flo Saw a Bear
- 2015: After the Ball
- 2017: Goon: Last of the Enforcers
- 2017: Ravenous
- Mafia Inc.
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1995: Sous un ciel variable
- 2002: Les super mamies
- 2012: Le Pool
- 2015: Spotless
- 2016: L'Imposteur
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: Les cerfs-volants
- 2010: La 10e soirée des Jutra