Marc Batchelor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Marc Batchelor (4 Januarie 1970 – 15 Julie 2019) was 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler.[1][2][3][4][5] Hy het vir Orlando Pirates, Kaizer Chiefs, Mamelodi Sundowns, Maroka Swallows, SuperSport United, en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan, Bafana-Bafana, uitgedraf.[1][2][6][7][8]

Hy is op 15 Julie 2019 in Olivedale, Johannesburg, naby sy huis doodgeskiet.[1][2][6][9] Hy was 49 jaar oud.[3][4][5]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) Whaling, James (15 Julie 2019). Marc Batchelor dead: Former South Africa striker gunned down in Johannesburg. Daily Mirror. URL besoek op 15 Julie 2019.
  2. 2,0 2,1 2,2 "Former Kaizer Chiefs striker Marc Batchelor shot dead". Eyewitness News (in Engels). 15 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 15 Julie 2019.
  3. 3,0 3,1 "Marc Batchelor, l'ex calciatore dei Bafana Bafana ucciso in strada mentre guidava per tornare a casa". Leggo (in Italiaans). 16 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 16 Julie 2019.
  4. 4,0 4,1 "Marc Batchelor - Player Achivements - Mundial 11 - Stats - Results - Figures - News - H2H". Mundial11.com (in Sweeds). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 17 Julie 2019.
  5. 5,0 5,1 "WIN a meeting with Marc Batchelor to watch the Soweto Derby with KICK OFF and Klipdrift!". Kickoff (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 17 Julie 2019.
  6. 6,0 6,1 Gous, Nico (15 Julie 2019). "Ex-footballer Marc Batchelor shot dead in suspected hit". Times Live (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2020. Besoek op 15 Julie 2019.
  7. "Condolences pour in after Mark Batchelor shot dead in suspected hit". IOL (in Engels). 15 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2019. Besoek op 15 Julie 2019.
  8. "Oudsokkerspeler Marc Batchelor vermoor". Maroela Media. 16 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2019. Besoek op 16 Julie 2019.
  9. African News Agency (16 Julie 2019). "Marc Batchelor-moord: 'Hy het nie verdien om só te sterf'". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2019. Besoek op 16 Julie 2019.