Marc Wilmore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marc Wilmore
Geboortenaam Marc Edward Wilmore
Geboorte 4 Mei 1963 (1963-05-04) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Vervaardiger, skrywer, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marc Wilmore (gebore 4 Mei 1963) is 'n Amerikaanse vervaardiger, skrywer, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Simpsons (1989), In Living Color (1990), The Tonight Show with Jay Leno (1992), en The PJs (1999).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1989: The Simpsons
  • 1990: In Living Color
  • 1992: The Tonight Show with Jay Leno
  • 1999: The PJs

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]