Marco Aurélio Morais dos Santos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Marco Aurélio Morais dos Santos (Ponta Grossa, 6 Oktober 1965), beter bekend as Dida, is 'n Brasiliaanse sokkerspeler. Hy speel onder meer vir Colorado, Coritiba (1985-1986; 1994-1995), Corinthians, Palmeiras, Flamengo, Grêmio, Cerro Porteño, XV de Jaú, Ponte Preta en Pensacola.

Erelys[wysig | wysig bron]

Coritiba[wysig | wysig bron]

  • Kampioen van Paraná:
1986
  • Kampioen van Brasilië:
1985

Corinthians[wysig | wysig bron]

  • Kampioen van São Paulo:
1988

Brasilië (onder-20)[wysig | wysig bron]

  • FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi
1985

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]