Margaret Nolan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Margaret Nolan | |
Margaret Nolan (2013)
| |
Geboortenaam | Margaret A. Nolan |
---|---|
Geboorte | 29 Oktober 1943 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1964–2011 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Margaret Nolan (gebore 29 Oktober 1943) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Goldfinger (1964), Carry on Girls (1973), en Carry on Dick (1974), en in die televisiereeks Brian Rix Presents … (1960).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1964: Goldfinger
- 1973: Carry on Girls
- 1974: Carry on Dick
- 2011: The Power of Three
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1960: Brian Rix Presents …
- 1972: Funny You Should Say That
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1973: The Moon Shines Bright on Charlie Chaplin
- 1981: Charlie Was a Rich Man