Margaret Wycherly
Voorkoms
Margaret Wycherly | |
Geboortenaam | Margaret De Wolfe |
---|---|
Geboorte | 26 Oktober 1881 |
Sterfte | 6 Junie 1956 (op 74) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Anthony Veiller |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1905–1955 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Margaret Wycherly (26 Oktober 1881 – 6 Junie 1956) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Thirteenth Chair (1929), Sergeant York (1941), Random Harvest (1942), en White Heat (1949).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1929: The Thirteenth Chair
- 1941: Sergeant York
- 1942: Random Harvest
- 1943: Keeper of the Flame
- 1943: Assignment in Brittany
- 1949: White Heat
- 1953: That Man from Tangier
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1952: Claudia: The Story of a Marriage