Marilyn Miller

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marilyn Miller
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1898-09-01)1 September 1898
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 7 April 1936 (op 37)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marilyn Miller (1 September 1898 – 7 April 1936) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sally (1929), Sunny (1930), en Her Majesty, Love (1931).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1929: Sally
  • 1930: Sunny
  • 1931: Her Majesty, Love

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]