Mariterivier
Voorkoms
Mariterivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sabierivier |
Oorsprong-hoogte | 436 m |
Koördinate: 25°01′30″S 31°08′39″O / 25.02500°S 31.14417°O |
Die Mariterivier of Maritsane is 'n sytak van die Sabierivier, op sy beurt 'n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die rivier vloei suidwaarts vanaf Bosbokrand om in Hazyview by die linkeroewer van die Sabierivier aan te sluit (langs die Sanbonani-tyddeeloord en 8 km wes van die Krugerwildtuin se grens).
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Mariterivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.