Mark L. Taylor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mark L. Taylor
Geboortenaam Mark Lawrence Taylor
Geboorte 25 Oktober 1950 (1950-10-25) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark L. Taylor (gebore 25 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Innerspace (1987), Honey, I Shrunk the Kids (1989), Arachnophobia (1990), en Homeward Bound: The Incredible Journey (1993).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1987: Innerspace
  • 1989: Honey, I Shrunk the Kids
  • 1990: Arachnophobia
  • 1993: Homeward Bound: The Incredible Journey
  • 1997: Eight Days a Week

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1979: House Calls
  • 1982: Mork & Mindy/Laverne & Shirley/Fonz Hour
  • 1985: The Super Powers Team: Galactic Guardians
  • 1988: A Pup Named Scooby-Doo
  • 1988: Superman
  • 1995: The Mask

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1980: To Race the Wind
  • 1990: Thrills, Chills & Spiders: The Making of 'Arachnophobia'
  • 1993: Nick & Noel
  • 2000: The Other Me
  • 2003: Eddie's Million Dollar Cook-Off
  • 2010: Den Brother

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2008: HSM2: On Location

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]