Mark Letheren

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Mark Letheren
Geboortenaam Mark Vincent Letheren
Geboorte 1971 (47–48 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mark Letheren (gebore 1971) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Midsummer Night's Dream (1996) en Wilde (1997), en in die televisiereeks Wire in the Blood (2002).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: A Midsummer Night's Dream
  • 1997: Wilde
  • 2000: The Blind Date
  • 2001: South West 9

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: Wire in the Blood
  • 2016: Delicious

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: A View from a Hill

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]